12 April 2007

The one about the Bavarian specialities




Maatjies!

Hoe wonderlik is dit nie om verby Max Krug se winkel in München te loop nie. Ek het dit in my wandelinge deur die ou stad ontdek. Oorkant die straat was daar 'n meer moderne ikoon: 'n jas wat deur Madonna ontwerp is.

No comments: