15 April 2007

The one about the rune stone


Hierdie rune steen kom uit die 11de eeu. Dit lees: "Holmfast het hierdie steen opgerig ter nagedagtenis van Igulger, sy vader, en Torbjörn". Die steen is in 1910 ontdek. Ek vermoed dit was dalk een van Uppsala Universitet se eerste studente.

No comments: