15 April 2007

The one where I walk to town




Hier is 'n paar fotos van Uppsala. Lente het in minder as 24 uur nadat die temperatuur begin study het, verskyn. Dit is opvallend hoe, wat ek gedink het dooie takke is, blare begin bot.

1: Hoofgebou van Uppsala Universitet

2: Uppsala katedraal (Luters)

3. Lente verskyn

No comments: